Alice Brady

Alice Brady
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Rose Brady
Geboorte (1892-11-02)2 November 1892
Sterfte 28 Oktober 1939 (op 46)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1914–1939
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alice Brady (2 November 1892 – 28 Oktober 1939) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Stage Mother (1933), The Gay Divorcee (1934), My Man Godfrey (1936), en In Old Chicago (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy